Databasis: 
Vertel meer oor jouself en jou gesin

Welkom by Stellenbosch Gemeente se Inligtingstroom & Databasis.

Op hierdie platform stuur ons weekliks nuus, inligting oor Sondagdienste, groeigeleenthede en dagboekinskrywings.

Ons gebruik ook hierdie platform om jou besonderhede op datum te hou, 'n databasis van gemeentelede.

Voltooi asseblief die kort vorm om deel te word van ons databasis, of om jou besonderhede op te dateer. 

Groete
Die SG-span


(Het jou kontakbesonderhede dalk verander of jy kry dalk nie die eposse nie, al is jy reeds deel van die databasis? Maak seker dat ons eposse nie dalk in jou rommel-leêr (junk/spam) lê nie!)
* indicates required
Email Marketing Powered by Mailchimp